Hierdie is vir die jongspan

Category: General Events | Author: Trio Events |  Date posted:  | Reach: 39966   201


Bee-Bee die By is Saterdag 27 Julie 10:00 - 10:45 op die Hankook-verhoog by die kykNET Buite Ekspo Limpopo Sondela Nature Reserve & Spa te sien!

Maak seker jy kry jou kaartjies vir die kykNET Buite Ekspo Limpopo by Ticketpro: https://tinyurl.com/46z2n9wz. Daar sal ook kaartjies by die hekke te koop wees.

Lees meer hier: https://tinyurl.com/bdfvsb26

Trio Events
If you are interested in this please use this enquiry form powered by CaravanParks.com.

You must have javascript and cookies enabled to use this form






If you can see the following field please leave it blank
Send me a copy of this email

Latest News