
9-11 Mei 2025
Net toe julle dink die Winter is vaal en onopwindend, verras ons julle weer met 'n WINSKOPIE, wat enige winter-blues sal verdryf.
Boek jou kampeerstaanplek teen HALFPRYS!!!
Kontak gerus vir Rika of Marlene by 012-943 6290 of stuur 'n epos na info@bosveldoasebrits.co.za en maak seker dat julle nie uitmis op hierdie fantastiese aanbod nie.